Die VF Plus het die bekende regsman Willie Spies vandag as sy burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro vir die 2026 -plaaslike regeringsverkiesing aangekondig. Grandi Theunissen, ervare raadslid ...
What may appear to be a storm in a teacup at first glance reveals a much deeper and alarming pattern of anti-Semitism and the marginalisation of minority groups within the educational sector. The ...
Die onlangse reënval van 55 mm in Aberdeen het aanvanklik verligting gebring, maar dit het vinnig in frustrasie en skade vir inwoners omgesit weens die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit se ...
Ekurhuleni should investigate Germiston’s underground infrastructure following formation of sinkhole
The Ekurhuleni Metro’s Department of Roads and Storm Water should immediately thoroughly investigate Germiston’s underground infrastructure following the formation of a sinkhole. This is essential to ...
A municipal water tanker with a replacement value of between R1,6 million and R2 million has disappeared without a trace from the fleet of the Mogale City Local Municipality (Krugersdorp, Magaliesburg ...
Government simply refuses to accept that the national minimum wage, in place since 2019, is counterproductive and does more harm than good. The Minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, ...
Die regering wil bloot nie insien dat die minimum loon, wat sedert 2019 geld, teenproduktief is en meer skade as goed doen nie. Die minister van indiensneming en arbeid, Nomakhosazana Meth, het die ...
Dit blyk dat die private toerismesektor toenemend selfversorgend wil raak en sy eie sake behartig soos wat die bevoegdheid van die staat afneem om sy rol na behore te vervul. Die uitvoerende hoof van ...
Die VF Plus neem kennis van die voorgenome bedanking van die huidige DA-leier, mnr. John Steenhuisen, en wens hom alles van die beste toe vir die toekoms. Hierdie verwikkeling maak dit belangrik om ...
Terwyl die minister van landbou, mnr. John Steenhuisen, die staat se alleenreg om entmiddels teen bek-en-klouseer te verkry en te bestuur in die hof verdedig, kring die ekonomiese krisis in ...
Die VF Plus beskou die besluit van die minister van sport, kuns en kultuur, Gayten McKenzie, oor naamsveranderinge in die Oos-Kaap, as ’n duidelike bewys van verkeerde prioriteite in die besteding van ...
Die ANC/EFF-koalisie in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) het die metro tot ’n krisis gedryf weens volgehoue versuim om kritieke infrastruktuur te onderhou. Wat tans in die metro afspeel, is nie ’n ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results